Elektroniese Kerkbode


Die kerkbode is elektroniese beskikbaar in die volgende formate.

e-Kerkbode: Naas die harde kopie van Kerkbode is ‘n elektroniese weergawe ook beskikbaar. Teken gratis in by: www.kerkbode.co.za en ontvang die kerknuus kraakvars op jou rekenaar.

Kerkbode – app: (Android selfone, tablette en Apple iPhone en iPad).  Die app is gratis beskikbaar by Google Play en Apple se App Store, en kan maklik opgespoor word deur vir die sleutelwoord “Kerkbode” te soek.