Zim se vergete oues – Augustus trip report

ZPSF August 2017 Trip Report. I left Malelane on Sunday the 6th to head off to my home in Tzaneen in order to try to get an early start as I still had to pick up some supplies in Polokwane the next day. Monday 7th.                                                                                                                                                            After some delays in the repacking and packing of the […]

Zim se vergete oues

Dear friends & Supporters, Our hearts swell with deepest appreciation and gratitude for your spirit of sharing always giving us hope our Golden Oldies are eternally grateful for your love and care. A HUGE THANK YOU to EVERYONE who has supported us to date. Please find in good order our August 2017 Trip Report and […]

Preekskets 17 September 2017 Ds EJ Leach

Die Here maak baie keer ongelooflike keuses wanneer Hy mense roep om Hom te volg.  Die idee wat ons van die ideale volgeling van Jesus het verskil heeltemal van dit wat Hy in mense raaksien. Dink maar aan verhale soos Dawid, Saulus, Gideon….  Almal mense wat op ‘n eerste oogopslag nie soos die ideale kandidaat […]

SMS BOODSKAPPE

Indien u nie SMS boodskappe ontvang nie, het ons nie u selnommer nie. Laat weet asb die kerkkantoor by 012 333 5526  of epos nospta@mweb.co.za Laat weet ons ook asb van enige wysigings.

ONAKTIEWE LIDMATE

Heelwat lidmate het in die afgelope jare die gemeente verlaat, veral jongmense wat uit die ouerhuis vertrek het en selfs oorsee verhuis het. Help ons asb om ons databasis te suiwer deur besonderhede van hierdie lidmate aan die kerkkantoor te stuur.

LIDMAATSKAP

Lidmate moet asb kennis neem dat alhoewel lidmaatskap van die NG Kerk nie gebiedsgebonde is nie moet lidmaatskapbewyse van een gemeente na die ander, waar u betrokke is, oorgeplaas word. Sonder u lidmaatskapbesonderhede kan u nie na behore deur die gemeente waar u betrokke is bedien word nie. Onthou ook asb om wysigings van kontakbesonderhede […]

Preekskets 27 Augustus 2017 Ds Thinus – Keer terug na die Woord

Skriflesing: 2 Konings 22 vers 1 – 23:3 ; Hebreers 4:12,13 Tema: Keer terug na die Woord Die Bybel raak verlore Die Bybel raak verlore in die kerk. Die godsdiens en staatstruktuur was ten tyde van die bewindsaanvaarding van Josia in ‘n haglike toestand. Die hele land was in Assiriese distrikte verdeel en die beelde […]