Afskeid Boekmerk : Ds Thinus en Elize Grobler

Afskeid Ds Thinus en Elize Grobler 29 Oktober 2017 NGK Noordoos-Pretoria Program: Erediens Ds Th inus Grobler Noordelike Sinode Ds Paul Grobler Namens die Vrouebelange Liesl Myburgh Namens die Gemeente Francois Siebrits Afskeidswoorde Elize Afskeidswoorde Thinus Verversings Laai Boekmerk Af : Boekmerk Ds Thinus an Elize Grobler

Preekskets 15 Oktober 2017 Ds Jacques – Uitgenooides na die fees

Tema:  Uitgenooides na die fees Teks:  Lukas 14:15-25 Jesus word genooi om by ‘n vername Fariseër te eet.  Die gasheer is egter nie baie opreg in sy gasvryheid nie.  Hy hou vir Jesus fyn dop tydens die ete.  Die afleiding kan gemaak word dat Jesus gewantrou word deur die Fariseër. Jesus het alreeds by twee […]

MUUR VAN HERINNERING

Nisse beskikbaar teen R1500.00 Daar is nog ‘n aantal nisse beskikbaar. Bespreek om teleurstelling te voorkom. Die muur bied ‘n praktiese en veilige wyse om u geliefdes se oorskot te bewaar.

Preekskets 01 Oktober 2017 Ds Jacques – Onthou om te onthou

Tema:  Onthou om te onthou Teks:  Psalm 78: 1-7, 38-39 en Eksodus 17:1-7 Ons vergeet so gou.  Dink maar net hoe maklik vergeet ons ‘n naam of waar ons iets soos ‘n bril en sleutels in die huis neergesit het nie.  Ons het ‘n brein met ‘n amper onbeperkte kapasiteit waarin en net meer en […]

Geskiedenis van die Kerk se Pyporrel – Johannes Potgieter

GESKIEDENIS  VAN  DIE  KERK SE  PYPORREL Die onlangse herstelwerk aan die kerk se orrel het ‘n aantal interessante feite oor die geskiedenis daarvan aan die lig gebring. Die kerkraad het in Mei 1972 Mnr A. Troskie (nou Prof Troskie, ‘n bekende in orrelkringe) aangestel as orreladviseur vir die ontwerp van ‘n pyporrel vir die kerk […]