MUUR VAN HERINNERING


Nisse beskikbaar teen R1500.00

Daar is nog ‘n aantal nisse beskikbaar.

Bespreek om teleurstelling te voorkom.

Die muur bied ‘n praktiese en veilige wyse om u geliefdes se oorskot te bewaar.