Preekskets 11 Februarie 2018 Ds Jacques – Ons het Sy glans gesien

Teks:  Markus 9: 2-12   Liedere:  202,  209,  268,  184   Wanneer ons elke dag met ons alledaagse lewe besig raak, raak ons so maklik verblind deur die verpligtinge, die verantwoordelikhede wat van ons verwag word.  Die gevaar bestaan dat ons so verblind raak dat ons ons oë van Jesus af haal en net op […]