Preekskets 27 Mei 2018 Ds Jacques – Drie-maal Heilig is die Heer

Teks:  Romeine 8:1-17 Liedere:  454:1,2       198:1,2,3         207:1,3,5         Flam:  Hemelvader ek aanbid U Vandag begin die Koninkrykstyd in die kerklike tradisie.  Ons dink daaraan dat Jesus die Koning van die hele wêreld is en dat hy ons as Sy gestuurdes in die wêreld gebruik om Sy koninkryk op aarde uit te brei.  Ons vier ook Drie-eenheidsondag.  […]

Preekskets 20 Mei 2018 Ds Jacques – Die eindbestemming trek jou vorentoe

Teks:  Handelinge 2:1-13 en Jakobus 3:13-18 Liedere:  164, 213, 295 en 442   Leighton Ford, ‘n Kanadese teoloog en bekende spreker oor leierskap, het gesê dat daar twee gevare is waarteen die kerk voordurend moet waak:  Isolasie van die wêreld en nabootsing van die wêreld.  Albei hierdie gevare het die potensiaal om die kerk heeltemal […]

Preekskets 29 April 2018 Ds Jacques – Ek is die wingerdstok

Tema:  Johannes 15:1-8   Liedere:  157, 250, 524   Die mens is van nature nie geneig om vrugte te dra nie. Jesus is besig om met Sy dissipels oor ‘n baie belangrike saak te praat.  Jesus het die verwagting dat die dissipels in Sy voetspore sal volg en die taak waarmee Hy begin het sal […]