Preekskets 17 Junie 2018 Ds Jacques – God se plan verander

Teks:  1 Samuel 15:34-16:13 Liedere:  190:1,2,3    500:1,3    280:1,2,3   Die boek Samuel handel tot ‘n groot mate oor die rol van die profeet Samuel.  Die eerste paar hoofstukke vertel ons van die wonderbaarlike belofte van sy geboorte en ook van sy uitsonderlike roeping as ‘n profeet.  Sy taak as pa van sy seuns het hy […]