Preekskets 23 September 2018 Ds Jacques – Leef volgens die regte wysheid

Teks:  Jakobus 3:13-4:10 Liedere:  190:1,2,3    197:1,2    471:1   Die teks begin met ‘n retoriese vraag:  Is daar ‘n wyse en verstandige mens onder julle?  Dalk is daar sulke mense, dalk nie.  Dalk sal iemand homself kom aanmeld.  Dalk sal die gemeenskap ‘n paar mense kan nomineer. Maar wat meer van belang as hierdie vraag is […]

Preekskets 2 September 2018 Ds Jacques – Kom Jesus kom

Teks:  Matteus 24:32-44   Jesus kom beslis weer In hierdie teksgedeelte leer Jesus die dissipels en hoorders dat Sy koninkryk anders werk as die manier waarop mense gewoonlik dink.  Alhoewel sy dissipels en volgelinge dalk gedink het dat Hy gekom het om soos die groot leiers voor Sy tyd ‘n ereplek in die wêreld te […]