Preekskets 13 Januarie 2019 Ds Jacques – Ek is by jou

Teks:  Jesaja 43:1-7 Liedere:  159:1,2,3    582:1,3,4    258:1,2,3   ‘n Brief vir ballinge Jesaja skryf aan mense wat in ballingskap is.  Hulle is oor hul verkeerdheid op die vingers getik, maar hulle wou nie hoor nie.  Nou het hulle alles verloor wat vir hulle kosbaar is. Woorde van hoop Jesaja motiveer die mense om te besef […]

Preekskets 6 Januarie 2019 Ds Jacques – Nasies kom na die Lig toe

Teks:  Jesaja 60: 1-7 Liedere:  475:1,2    481:2,3    486:1,4   Daar is duisternis oor die aarde In die tyd van Jesaja gaan dit baie swaar met Israel.  In die eerste 39 hoofstukke is hy besig om Israel te waarsku oor die verskriklike straf wat op hulle wag indien hulle nie tot inkeer kom en hul verhouding […]