Preekskets 04 Augustus 2019 Ds Jacques – Strewe na die dinge daarbo

Teks:  Kol 3:1-17 Liedere:  188:1,2,3   284:1,2,3   Oorwinningslied   Paulus praat met die gemeente oor die manier om die dwalings wat tans in die gemeente aangetref word te weerstaan.  Eerstens moet die gemeente weer besef dat elke gelowige saam met Jesus uit die dood opgewek is.  Jesus het die prys vir ons sonde volledig betaal.  Daarom […]

Preekskets 28 Julie 2019 Ds Jacques – Gewortel in Jesus

Teks:  Kolossense 2:6-23 Liedere:  164:1,2    43:1,2,3   286:1   284:1,2,3   Paulus se oproep is dat die gemeente hulle nie deur die dwaalleraars moet laat verlei nie.  Die lering van die mense bring verwarring, dit skep onsekerheid en dit neem die vreugde wat in gelowiges se harte moet wees weg.  Daarom herhaal Paulus aan die gemeente die […]