Kersfees

Christene reg oor die wêreld vier binnekort Kersfees, maar honderde miljoene mense het nog nooit van Christus gehoor nie.  Groot herlewings en sending uitbreidings het reg deur die geskiedenis van die kerk nog altyd op daadwerklike gebed gevolg.  Nou sluit duisende kerke en honderde sending organisasies by GO 2020, die grootste gebeds- en sending inisiatief […]

Preekskets 01 Desember 2019 Ds Jacques – Gaan met die krag wat jy het

Teks:  Rigters 6:1-18 Liedere:  349:1,2,3    499:1,2,3    268    504:1,3,5   Die Jode het die beloofte land van die Here af ontvang.  Onder leiding van Josua is die land in besit geneem en onder die onderskeie stamme verdeel.  Nou het die stamme na hulle onderskeie areas vertrek.  Josua het hulle streng aangespreek en begelei tot by ‘n […]

Egipte vier Kersfees op die 7de Januarie

Ongeveer 15% van die 80 Miljoen inwoners van die Moslem land is Koptiese Christene.  Die talryke aanvalle teen die Christene het herlewing in die Koptiese Kerk gebring en evangelisgesindes groei teen ‘n verbuisterende 4,6% per jaar.  Bid dat die aktiewe vergifnis wat deur die Christene na aanhoudende aanvalle gedemonstreer word en die Christelike vreugde en […]

Die wêreld

Alhoewel dit om ons lyk asof dinge erger raak, is God se koninkryk besig om teen ‘n ongekende spoed uit te brei, teen ‘n tempo van 4000 nuwe kerke per week.  In die afgelope 30 jaar het die kerk in Nepal van ‘n paar honderd tot oor ‘n miljoen gegroei.  In Moslem Algerië het die […]

Kersfeestyd is oestyd

Dit is die tyd wanneer Moslems oor die wêreld se harte versag teenoor Jesus.  Bid dat Christen films, soos die “Jesus film” op nasionale televisie kanale in lande in die Midde-Ooste uitgesaai mag word.  In Iran nooi baie Christene hul Moslem bure om saam met hulle Kersfees te vier.  Dit gee hulle ‘n wonderlike geleentheid […]

Indië

Grondvlak kerkplantings organisasie is vining aan die groei.  Randeep Mathew se huiskerk beweging het met 12 mense in 1994 begin en het vandag 800 000 lede in die vyandige Noordelike Indië.  Rodrick Gilbert versorg ongeveer 700 000 lede in 58 000 huiskerke in Delhi.  Nog ‘n man het ‘n soortgelyke beweging in Gujarat en Rajastan […]