Vlugteling krisis in Griekeland

2020 het so pas begin en reeds het 2 mense geweldadig gesterf as gevolg van oorbevolking in Griekse vlugtelingskampe.  Met die verlies van alles waarop hulle hul vertroue geplaas het, is die vlugtelinge opsoek na betekenis vir hul bestaan.  Sendelinge op die eiland Lesbos werk met hierdie vlugtelinge, spandeer tyd met hulle en help hulle […]

Preekskets 19 Januarie 2020 Ds Jacques – Bou om te hou

Teks:  1 Korintiërs 3:9-11 Liedere:  169:1,2,3   241:1   241:3   475:1,2   ‘n Gebou se sukses hang af van die sterkte van die fondasie.  Lank voordat ons in ons moderne tyd hoë wolkekrabbers gebou het, het die antieke bouers reeds hierdie beginsel verstaan.  Vandag gebruik ons staal om fondasies te versterk.  Gevolglik kan geboue van 200 of […]

GEMEENTE GESKIEDENIS 1970 – 2020

NGKERK NOORDOOS-PRETORIA – GEMEENTE GESKIEDENIS 1970 – 2020 Op 9 Oktober 2020 vier ons gemeente,  NG Gemeente Noordoos-Pretoria, haar 50ste bestaansjaar.  Met groot dank word daar teruggedink aan al die broeders en susters van vorige generasies wat skouer aan die wiel gesit het ter uitbreiding van ons Heer se koninkrykswerk in hierdie gemeente.  Hulle het […]

Iran

“Weg met die diktator” is gedreunsing soos wat duisende betogers se woede ontvlam het teen die Opperheerser Ayatollah Khamenei nadat ‘n Oekraïnse passasiers vliegtuig afgeskiet is.  Honderde (selfs duisende) betogers is die afgelope maande deur die polisie vermoor.  Hierdie ontevredenheid het die ondergrondse, vervolgde kerk oor die laaste 30 jaar laat floreer tot meer as […]

Sentraal Asië

Nadat ‘n span wat die Jesus-film vertoon het, nouliks van radikale Moslems ontvlug het, ervaar hulle ‘n jaar later dat God hulle na dieselfde nedersetting roep.  Hulle het beleef hoe God se hand wonderbaarlik oor hulle was tydens die vertoning van die film, waar 167 mense Jesus aangeneem het.  Bid asseblief vir die nuwe gelowiges, […]

Preekskets 5 Januarie 2020 Ds Jacques – Geheilig en geroep

Teks:  1 Korintiërs 1:1-9 Liedere:  175:1   582:1,3,4  478:1,2   Hier by die eerste Sondag van die jaar lees ons ‘n teksgedeelte waar Paulus sy inleiding van ‘n brief aan ‘n gemeente skryf.  In die aanhef tot die brief maak hy melding van die spesiale roeping wat hy van die Here ontvang het.  Die Here het […]

Preekskets 22 Desember 2019 Ds Floors Ellis – GOD IS LIEFDE

1 Joh 4:7-21  GOD IS LIEFDE Wie is beter toegerus om oor die God van liefde te praat as Johannes, apostel van liefde. Johannes versorg Jesus se ma Maria na sy kruisiging. Johannes is die skrywer van die Evangelie, 1-3 Joh en Openbaring. Wat beteken dit vir ons byvoorbeeld op Kersdag 2019 ? So verduidelik […]

Preekskets 15 Desember 2019 Ds Jacques – Wees gereed

Teks:  Filippense 1:3-11 Liedere:  365:1,2    355:1,2    354:1,2,4   Paulus praat met die eerste gemeente wat hy in Europa gestig het in hierdie brief.  Hy is baie opgewonde oor hul reaksie op sy prediking.  Hy prys hulle vir hul reaksie.  Hulle het van die eerste dag ingekoop in sy droom en saam met hom gewerk in […]