Iran

1000’de is siek en sterwend en video’s van mense wat in die strate omkap as gevolg van die Coronavirus doen die rondte.  Die gebede van Vrydae is gekanseleer, skole en besighede is gesluit en meer as 70 000 misdadigers is tydelik vrygelaat.  Bid dat die mense wat in hierdie tyd in hul huise vasgekeer sit […]

Italië

Met slegs 1% ware gelowiges, het sekulêre materialisme en die okkultisme ‘n sterk houvas in die nasie gevind.  Die Corona-virus het ‘n sluiting van die hele land tot gevolg.  Mense sukkel om vrees en wanhoop te hanteer.  Mense raak al hoe meer ontvanklik vir geestelike gesprekke.  Alhoewel besoeke onmoontlik is, gebruik Christene hul fone en […]

Preekskets 23 Februarie 2020 Ds Jacques – Word meegevoer deur die Heilige Gees

Teks:  1 Korintiërs 12:1-11 Liedere:  8:1,2,3 (TT Cloete)   476:1,2   431:1,2   Paulus praat met ‘n gemeente wat in ‘n heidense agtergrond geleef het voor hul ontstaan.  Hy herinner hulle aan wie hulle eers was.  Hy het ‘n groep mense gesien wat meegevoer was in hul aanbidding.  Soos met ‘n sterk stroom tydens ‘n oorstroming wat […]

China

Die regering druk vir die Sjintoïstiese geloof, of wil alle gelowe verander na die amptelike ateistiese party doktrine.  Baie druk word op die Uighurse Moslems in die weste, die Tibetaanse Boediste en die Christen kerke geplaas.  Nadat sy kerk deur die regering toegemaak is, het pastoor Xiang uit Openbaring 3:7-8:  “Kyk, Ek het ‘n deur […]

Egiptiese martelare

Hierdie maand, vyf jaar gelede, het ISIS ‘n video gemaak waar 21 Christen mans in oranje oorpakke op ‘n Libiese strand tereg gestel is.  Dit het misluk, aangesien dit eerder die krag van die knielende mans beklemtoon het.  Onmiddelik het kerke en familielede getweet #FatherForgive.  Prys God dat die Christen boodskap kragtig is, veral ten […]