Egiptiese martelare


Hierdie maand, vyf jaar gelede, het ISIS ‘n video gemaak waar 21 Christen mans in oranje oorpakke op ‘n Libiese strand tereg gestel is.  Dit het misluk, aangesien dit eerder die krag van die knielende mans beklemtoon het.  Onmiddelik het kerke en familielede getweet #FatherForgive.  Prys God dat die Christen boodskap kragtig is, veral ten tye van marteling.   Bid vir ons broers en susters wat vandag vir hul geloof vervolg word.  Bid dat hulle God se ongelooflike vergifnis sal vertoon.  www.tiny.cc/wb09