Verbind drome


In 2013 het Caleb, musiek instrument maker, na ‘n droom wakker geskrik en begin om alles wat hy in hierdie ongewone droom gesien het, neer te skryf.  Die droom het oor die Inananon stam en ‘n goue bak instrument gegaan.  Na ‘n paar maande het hy in die Filipyne in Manigos, wat ‘n Tinananon is, vasgeloop.  Nadat hy die instrument gemaak het, het hulle dit na die stamhoof geneem.  Hy was verbaas oor die verlore instrument wat vroeër gebruik is om die God van alle gode te aanbid.  Vandag is daar ‘n kerk onder die stam.  Prys God dat hierdie stam die Goeie Nuus gehoor het.  Bid vir die meer as 3000 ander stamme wat nog nooit van Jesus gehoor het nie.  www.bit.do/wb27