Afghanistan


Voordat die Taliban die land oorgeneem het, was dit die 2de moeilikste land ter wêreld vir die paar duisende Christene wat van Islam af tot bekering gekom het om te leef.  Vroeg in Julie het ‘n Afghaanse pastoor die moeilike keuse gemaak om hul geloof formeel by die regering te registreer.  Gru verhale word oor die Taliban vertel.  Kan hulle dalk as gevolg van hul brutaliteit bydra om die kerk tot volwassenheid te bring, soos wat in Iran onder die Ayatollah’s gebeur het?  God, ons bid vir ons Christen broers en susters wat soos skape vir die wolwe gegooi is.  U is die Enigste Skaapwagter wat oor hulle kan waak en vir hulle uitkoms en oorwinning kan gee.  www.tr.im/wc34