Indië


Indië het 5789 NGO’s verbied om internasionale fondse te ontvang.  Die baie nasionalistiese Hindoe regerende party wil nie hê dat fondse van Christene ontvang moet word nie, want hulle glo dat Christene Hindoes betaal om van hul geloof af te sien, deur die hulp wat aan die armes en gemarinaliseerder gebied word.  In 2014, toe Modi staatspresident gerak het, was daar 30 000 geregistreede NGO’s gewees.  Dit het nou tot 13 000 gekrimp.  Organisasies soos Oxfam, wat deur moeder Theresa begin is< is gestaak.  Bid vir die armste van die armes wat vreeslik gaan ly weens hierdie politieke agenda.  www.is.gd/wb002