Indië


Priyanka het in een van die rooi lig areas van Mumbai groot geraak.  Elke aand het mans na die klein, donker kamer in die stegie gekom om haar ma te besoek.  Meer as 5 miljoen kinders in Mubai leef onder betreurenswaardige omstandighede in die rooi lig areas.  Hul moeders word gereeld teen hul wil in hierdie bedryf in forseer.  Snags word van hierdie kinders verdoof en onder die bed ingedruk of dwaal hulle in die strate terwyl hul ma’s in die seksbedryf werk. Bid vir plekke van veiligheid vir hierdie kinders.  Bid dat hierdie kinders ware liefde in Jesus sal vind.  www.is.gd/wb025