Blog

Drome

Na ‘n onstellende droom oor God se huis het Rafiq met bewende hande aan sy vriend, Daniël se deur geklop.  Baie Moslems het al gedroom van Jesus of van God.  Dit maak hulle desperaat om meer van God te leer.  Prys God dat Hy Rafiq nader aan Hom getrek het.  Vra God om Moslem mans en […]

Adivasi

Die Adivasi is stamme van die Indiese subkontinent wat as die oorspronklike inwoners van die area beskou word. Die 104 miljoen Adivasi’s het hulle eie godsdienstige oortuigings en praktyke. Gewoonlik aanbid hulle hul voorvaders en natuur geeste.  Die regering weerhou die Adivasi’s daarvan om te ontwikkek en onlangs het diskriminasie teen hulle begin toeneem.  Bid […]

Mediese Sendelinge

In 2001 het Vicky haar karavaan onder ‘n boom in Siabuwa in Zimbabwe getrek, sonder om te weet waarom God wou hê dat sy daar moes wees.  Toe die Tonga’s hoor dat sy ‘n verpleegsuster is, die enigste mediese persoon in ‘n 1000 vierkante myl radius, het hulle hul siekes na haar begin bring.  Vandag, met […]

Halima

As ‘n jong meisie van die Moslem Waata stam in Noord Kenia, is Halima met Jesus gekonfronteer terwyl sy besig was om van haar familie se produkte in ‘n naburige dorpie verkoop het.  Na baie teenkanting en vervolging van haar familie en haar dorpie het sy uiteindelik ‘n kerkleier van die omgewing ontmoet wat haar […]

Preekskets 19 Junie 2022 Ds Jacques – Gered tot vryheid

Teks:  Gal 4:8-20 Liedere:  167:1,2   305:1,4   125:1,2 Elkeen van ons ken mense wat ‘n wonderlike resep het waarmee hulle vir ons die heerlike gereg kan optower.  Gewoonlik is dit ‘n familieresep wat oor jare aankom en van een generasie aan die ander oorgedra word.  As ‘n mens probeer om sonder die resep die gereg te […]

Indië

Op die ouderdom van 108 het Auntie se visioene haar in die steek gelaat.  Maar wat haar nie gefaal het nie is haar nuwe liefde vir die Evangelie.  ‘n Plaaslike gelowige het die Evangelie met haar in haar huis gedeel, met die hulp van die Ek Rasta (Die Weg) SD kaart.  Op 108 glo sy, […]

Indië

Priyanka het in een van die rooi lig areas van Mumbai groot geraak.  Elke aand het mans na die klein, donker kamer in die stegie gekom om haar ma te besoek.  Meer as 5 miljoen kinders in Mubai leef onder betreurenswaardige omstandighede in die rooi lig areas.  Hul moeders word gereeld teen hul wil in hierdie bedryf […]

Kerry Stillman

Nadat Kerry Stillman gelees het hoe Jesus aan Sy dissipels die opdrag gegee het om die Evangelie tot aan die einde van die aarde te verkondig, het sy as ‘n fisioterapeut in ‘n Christen hospitaal in die noorde van Kameroen gaan werk, waar sy haar vaardighede gebruik het om genesing en hoop aan die Moslem […]