SMS BOODSKAPPE


Indien u nie SMS boodskappe ontvang nie, het ons nie u selnommer nie. Laat weet asb die kerkkantoor by 012 333 5526  of epos nospta@mweb.co.za

Laat weet ons ook asb van enige wysigings.