Indië


Grondvlak kerkplantings organisasie is vining aan die groei.  Randeep Mathew se huiskerk beweging het met 12 mense in 1994 begin en het vandag 800 000 lede in die vyandige Noordelike Indië.  Rodrick Gilbert versorg ongeveer 700 000 lede in 58 000 huiskerke in Delhi.  Nog ‘n man het ‘n soortgelyke beweging in Gujarat en Rajastan in die Noorde van Indië begin en bedien vandag 150 000 mense in 11 200 huiskerke.  Prys God vir die ongelooflike groei.  www.tiny.cc/wb49  en www.tiny.cc/wb49a vir Randeep se getuienis.