Kersfees


Christene reg oor die wêreld vier binnekort Kersfees, maar honderde miljoene mense het nog nooit van Christus gehoor nie.  Groot herlewings en sending uitbreidings het reg deur die geskiedenis van die kerk nog altyd op daadwerklike gebed gevolg.  Nou sluit duisende kerke en honderde sending organisasies by GO 2020, die grootste gebeds- en sending inisiatief wat die wêreld nog ooit gesien het aan.  Bid dat GO 2020 volgende jaar ‘n 100 miljoen Christene sal aanmoedig om te bid onbereikte mensegroepe.