In 1912 het ‘n mediese sendelinge, Dr. Leslie, na die Demokratiese Rebubliek van die Kongo gegaan om onder stamme in ‘n afgeleë hoek van die land te gaan woon en hulle te bedien. Na 17 jaar het as ‘n moedelose man na die V.S.A. teruggekeer, seker daarvan dat hy nie ‘n impak vir Christus gemaak het nie. Maar in 2010 het ‘n span ‘n netwerk van reproduserende kerke in die digte woude waar Dr. Leslie gestasioneer was gevind. Bid vir volharding (Jesaja 40:31) en ‘n groot oes (Psalm 126:5-6) vir die sendelinge wat jy ken. www.tiyn.cc/wb05