Christene bring hoop in ‘n paniekbevange stad as gevolg van die coronavirus. Wuhan is letterlik van die buite-wêreld afgesny en die inwoners se kos en ander basiese items raak op. Maar die Evangelie word steeds versprei. Pastore bedien midde hierdie paniek, bemoedig hul gemeentes om nie te vrees nie en moedig hulle aan om op die voorfront van die wat hulp aanbied te wees. Bid dat die vreesloosheid van die Christene die ongelowiges in Wuhan na Christus se bring. www.tiny.cc/wb06