Die 5000 semi-nomadiese Brokpa’s leef op ‘n hoogte van 3000m bo seespieël en boer met yak’s in afgeleë Oos-Bhoetan. Hulle vermeng Tibetaanse Boedisme met antieke spiritistiese aanbidding, met shamans wat uitgebreide rituele uitvoer. Daar is geen erkende gelowiges in hierdie stamme nie. Alhoewel Christendom onwettig is gelowiges vervolg word, bid steeds dat gelowiges van ander stamme na hulle sal uitreik. Bid dat, soos wat die yak’s met naburige stamme in Indië geruil word, hulle van Jesus se liefde sal hoor. www.tiny.cc/wb08