Die regering druk vir die Sjintoïstiese geloof, of wil alle gelowe verander na die amptelike ateistiese party doktrine. Baie druk word op die Uighurse Moslems in die weste, die Tibetaanse Boediste en die Christen kerke geplaas. Nadat sy kerk deur die regering toegemaak is, het pastoor Xiang uit Openbaring 3:7-8: “Kyk, Ek het ‘n deur voor julle opgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie”, gepreek. Prys God dat hierdie vervolging eenheid gebring het. Bid dat dit die Chinese kerk tot groei sal aanvuur. www.tiny.cc/wb10