Italië


Met slegs 1% ware gelowiges, het sekulêre materialisme en die okkultisme ‘n sterk houvas in die nasie gevind.  Die Corona-virus het ‘n sluiting van die hele land tot gevolg.  Mense sukkel om vrees en wanhoop te hanteer.  Mense raak al hoe meer ontvanklik vir geestelike gesprekke.  Alhoewel besoeke onmoontlik is, gebruik Christene hul fone en sosiale media om die mense te bereik.  Bid dat nominale christene en die wat ontnugter is deur kerk strukture die lewende Christus sal ontmoet.  www.tr.im/wb12