Covid-19


Terwyl vrees heers, het Samaritan’s Purse ‘n 68-bed nood veldhospitaal in die noorde van Italië opgerig om die druk op die oorlaaide mediese sisteem te help verlig.  In plaas daarvan om weg te vlug van die gevaarlikste sone in Italië, toon hulle die geloof wat God se kinders veronderstel is om in hierdie tyd te wys.  Bid vir die wêreldwye kerk, dat ons sout deur ons aksies en lig wat ons ons geloof vertoon sal wees, sonder vrees in ons woorde.  Bid dat die bevreesdes hoop in Christus sal vind.  Bid vir herlewing.  www.tr.im/wb13