Ramadaan, 24 April – 23 Mei


Hierdie jaar sal Ramadaan abnormaal wees as gevolg van die COVID-19 inperking.  Bid dat, soos wat fondasies geskud word, Moslems na die waarheid sal hunker.  David Garrison, skrywer van “A Wind in the House of Islam” sê dat ons ons in die grootste draaipunt van Moslems na Christus in die 14 eeue van Moslem-Christen interaksie bevind,… in ‘n periode wat ooreenstem met die moderne gebedsbeweging vir Moslems.  Jerigo Mure is ‘n goeie bron vir informasie oor gebed.  www.tr.im/wb16