Die Chinese regering is na bewering besig om die Bybel te herskryf. Hulle wil alle godsdiens oortuigings in die land “sinkroniseer”. Dit beteken dat hulle elke geloof, Christedom ingesluit, in lyn wil bring met hul interpretasie van kommunisme. Die regering pas toenemende druk toe deur kamera toesig, beheer en beperkings op gelowiges. Tog is daar ‘n borrelende liefde vir Christus, met ware verbintenisse en ‘n ongekende gewilligheid om hul vryheid te waag om die Evangelie te versprei. www.tr.im/wb30