‘n Pandemie van Hoop? Met die COVID-19 sterftes wat selfs toe 20 maal hoër kan wees as die amptelike getalle, en met mense wat nie toegang tot basiese behoeftes het nie, word die toestand in die land as “benard” beskryf. Meer as 60% van Iran se 81 miljoen mense is jonger as 30 jaar en baie is so ongelukkig dat hulle na dwelms en selfmoord draai vir uitkoms. Prys God dat miljoene in hierdie krisis na die Mohabat Christelike TV en SAT7 kanale kyk. Duisende vind elke maand hoop in Jesus Christus sedert die begin van die Covid pandemie. www.tr.im/wb34