Hewige reën en vloede in die Bihar staat het meer as ag miljoen mense geraak. Die armste van die armstes word die ergste geraak. Honderde mense is vasgekeer in bome totdat die vloedwaters gedaal het. Voorheen, wanneer gelowiges in Bihar oudio Bybels probeer uitdeel het, het die Hindoe inwoners net geweier. Gedurende die tragiese vloed het harte versag en mense leer Christus ken. Bid dat baie meer die innerlike LEWE in hierdie moeilike tye sal ontdek. www.tr.im/wb35