Die Roma, beter bekend as ‘gypsies’, word as ‘n plaag in Europa gesien omdat hulle bedel, steel asook oor hul alkoholgebruik en seksuele gewoontes. Tog vind daar in die laaste 20 jaar ‘n ongekende herlewing onder die Roma in Europa plaas. Soos wat die Roma in Slowakye na Christus draai, het misdaad drasties afgeneem. Die plaaslike polisie en regering het dit begin raaksien en het spoedig met die kerk begin saamwerk. Dank God vir hierdie gemarginaliseerdes wat nuwe hoop in Jesus gevind het. www.tr.im/wb37