89 Christene wat tronkstraf uitgedien het vir hul geloof, is op borg vrygelaat. Baie van hulle is vir op tot 16 jaar sonder ‘n verhoor in ondergrondse selle of in skeepshouers aangehou. Honderde is steeds in die tronk. Daar word gehoop op verdere vrylatings. Prys God vir die wat alreeds vrygelaat is. Bid vir die senior kerkleiers, wat almal steeds in die tronk is. Bid vir hul vrylating. Sommiges sal na hul familie terugkeer, terwyl ander nêrens het om heen te gaan nie. Baie sal gerading nodig hê om van hierdie trauma te herstel. www.tr.im/wb40