Die Amerikaanse Gebaretaal Bybel is uiteindelik voltooi.


Dit is die eerste volledige Bybel in gebaretaal.  Dit is nie Engels wat in handgebare verander is nie.  Dit is ‘n volledige taal met ‘n unieke woordeskat en grammatika.  Dowes vind die geskrewe Bybel moeilik om te verstaan.  Prys God vir die 3,5 miljoen dowes wat nou toegang tot hierdie Bybel het.  Bid vir die 70 miljoen dowes, wat 400 unieke gebaretale gebruik, wat steeds nie ‘n Bybel in hul hartstaal tot hul beskikking het nie.  www.tr.im/wb41, www.tr.im/wb41A