Die Romani (gypsies), oorspronklik van Indië, het hulle in Europa (Roma) en in Noord-Amerika (Domari) gevestig. Vandag woon 36 000 Domari in Libië en volg die praktyke en geloof van die Islam geloof. Tog glo hulle steeds in die vloek van die “evil eye” en dat geeste en akkedisse die mag het om mense leed aan te doen. Daar is geen erkende gelowiges onder die Domari in Libië nie. Bid dat sendelinge van die klein Egiptiese Domari geloofsgemeenskap na Libië sal kom. Bid vir ontvanklike harte. www.tiny.cc/wb45