Algerië


Die kerk het teen ‘n ongekende spoed in hierdie Moslem nasie gegroei en bestaan nou uit 100 000 lede.  Vir 3 jaar het die regeerders in Algerië saamgespan teen die kerk.  13 kerke is gesluit en ander geteister.  In Augustus is daar besluit om plekke van aanbidding geleidelik in die tyd van COVID-19 te heropen.  Geen kerke het egter toestemming ontvang om te mag heropen nie, slegs Moskees.  Prys God vir die vinning groei van die kerk.  Bid vir wysheid vir die pastore in hierdie moeilike tyd.  www.tr.im/wb46