In hierdie seisoen, werk die “Slavic Gospel Association” saam met kerke om aan arm kinders ‘n geskenk te gee. Elke kind ontvant ook ‘n papier ster met die name van ‘n gesin wat vir hulle bid daarop. Hierdie kinders waardeer soms die ster meer as die geskenk. Soos wat kinders die liefde van Christus deur die plaaslike kerk ervaar, word julle baie keer die evangeliste wat hul eie families bereik. Bid dat baie hierdie Kersfees Christus se liefde sal ervaar. www.tr.im/wb50