COVID-19


Daar was nog nooit ‘n tyd dat God nie aan die werk was nie.  Geen rampspoed, siekte of pandemie kan Hom stop nie.  Hy is aan die werk en Hy doen merkwaardige dinge.  Toe Rohit, een van 40 miljoen migrante werkers, van die inperking hoor, het hy begin loop aan die 1100km na sy tuis dorpie.  Langs die pad het hy die Evangelie met baie gedeel wat nog nooit van Jesus gehoor het nie.  Hy het nou reeds 10 nuwe huiskerke in omringende dorpies begin.  Vir meer stories van God se werk in die COVID tyd, gaan na www.tr.im/wb53