Dit is die tyd wanneer harte teenoor Jesus versag. Bid dat meer soliede Christen films op nasionale televisie in dominate Moslem, Hindoe en Boedistiese lande as in die verlede vertoon sal word. Iranese Christene nooi Moslem bure om saam met hulle Kersfees te vier. Dit gee aan hulle die geleentheid om Jesus se geboorte te verduidelik. Bid dat soos wat Christene geskenke aan hul bure oorhandig, hulle die ware betekenis van Kersfees sal verstaan. www.tr.im/wb52