Ongeveer 15% van die land se bevolking van 80 miljoen, is Koptiese Christene. Hierdie is ‘n moeilike Moslem land. Spesiale vakansiedae soos Kersfees is voorkeur dae vir Moslem radikale aanvalle. Die gereelde aanvalle teen Christene het herlewing in die erg tradisionele Koptiese Kerk veroorsaak. Bid dat die aktiewe vergifnis wat deur Christene vertoon word, die Moslem bevolking sal skud om Jesus te soek. www.tr.im/wc01