Tot 700 000 Hindoe toegewydes het langs die banke van die Gangesrivier in Haridwat in Indië op die 14 Januarie versamel. Dit dui die begin van die wêreld se grootste godsdienstige saamtrek aan, ten spyte van die voortgaande coronavirus pandemie. In 2019 het 120 miljoen mense die geleentheid bygewoon. Gedurende die 3 maande lange fees, hoop Hindoes om die reinkarnasie siklus te breek en vergifnis vir hul sondes te ontvang. Bid dat hierdie pelgrims ware vryheid, wat net in Christus moontlik is, sal vind. www.tr.im/wc04