Elke jaar neem vervolging van minderhede en veral teenoor Christene toe. In Indië en elders word Christene hulp tydens die Covid-19 inperkings geweier. Baie Christen bekeerlinge sê die inperkings het hulle saam met mense ingeperk wat ergste gekant is teen hul geloof in Jesus. En tog, ten spyte van die vervolging, is die kerk besig om te groei. Moslem draai na Christus soos wat hulle sien hoe radiale Moslems teen Christene optree en in China beleef die kerk herlewing. www.tr.im/wc03
Gaan na www.tr.im/wbi vir die “the world watch list”, wat die 50 lande aantoon waar dit die heel moeilikste is om Jesus te volg.