Wraak wat wen


Nadat Hormoz gehoor het dat die Iranese regering sy broer grusaam vermoor het, wou hy net wraak neem.  As ‘n jong gelowige het hy gesukkel met die gedagte om die ander wang te draai.  Nadat hy God geraadpleeg het, het God vir hom gesê om wraak teen die werklik vyand te neem – Satan, deur die depopulariseer van die hel.  In sy soeke na hierdie “vorm van wraak”, het Hormoz God gevra om sy lewe te gebruik om 1 miljoen Moslems tot redding te bring.  Hy het die “Alive Ministry”, “Hormoz’s TV” en ander soortgelyke bedienings begin, met die uitsluitlike doel om ‘n massiewe herlewing in Iran te bring. Prys God.  www.tr.im/wc08