Fatima is een van die belangrikste godsdienstige pelgrims bestemming in die wêreld. Pelgrims reis reg deur die jaar na Fatima, maar die 13de Mei begin die viering van die verskyning van die Maagd Maria in 1917 aan drie skaapwagter kinders. Op die feesdae kom tot 100 000 pelgrims na Fatima. Sommige kruip op hul knieë en deurkruis die mega-grote esplanade in ‘n daad van boetedoening. Bid dat hierdie soekers die wonderlike vergewende liefde van Jesus sal vind. www.tr.im/wc19