‘n Wycliff Bybelvertaler, woon in ‘n hut in ‘n klein dorpie. Sy gebruik solarpanele om haar rekenaar te laai en moet gereeld ‘n twee-uur lange staptog deur die woud onderneem om by ‘n klein dorpie met ‘n internet kafee uit te kom. Die kafee het beperkte bandwydte. Van hier af stuur sy haar werk aan mede vertalers. SpaceX lanseer duisende satelliete rondom die aarde. Deur hierdie tegnologie te gebruik, sal Wycliffe instaat wees om die vertaalwerk wat deur mense soos SIma gedoen word, onmiddelik te ontvang. Vra God om die Wycliffe span met wysheid te seën soos wat hulle hierdie nuwe era van onmiddelike gesamentlike vertaling betree. www.tr.im/wc37