Oekraïniese oorlogsone


Oorlog tussen Rusland en die Oekraïne, wat in 2014 begin het, duur steeds voort.  Ten spyte van verskeie pogings om vrede te sluit, hou beide kante aan met die afvuur van bomme en dit verwoes infrastruktuur en stel burgerlikes se lewens in gevaar.  Die bejaardes, baie van hulle weduwees en moeders, probeer om na kinders om te sien wat nêrens heen het om te gaan om of middele om na hulself om te sien nie.  By ‘n vroue Bybelstudiegroep het die vrouens gesê: “ons vreugde lê daarin dat ons te midde van hierdie swaarkry ‘n verhouding met Jesus Christus ontwikkel het”.  Bid dat baie meer die Ware Vrede in hierdie nimmereindigende konflik sal vind.  www.tr.im/wc42