Ten spyte van groeiende teenkanting in die Bihar staat, is God aan die beweeg. ‘n Vrou van die Mahadalit dorpie se kroniese sien seun het nie op mediese behandeling gereageer nie. Sy het die Christene in die buurdorpie vir hulp gevra. Die Christene het gebid. Sy genesing was so merkwaardig dat nie net Kewla se familie tot bekering gekom het nie, maar ook ongeveer 135 families is sy dorpie. Dit het die aandag van die vyandige media gevang. Bid hierdie gelowiges hul vyande sal aanraak deur verder in genade, waarheid, liefde en eenheid te groei. Mag alle pogings om hierdie gelowiges te probeer keer misluk. www.bit.do/wc43