Soedan


Tien duisende het die afgelope Saterdag hul ontevredenheid in Soedan oor die staatsgreep van 25 Oktober deur Generaal Abdel al-Burhan getoon deur die strate in te vaar.  Banke en straatmarkte  is gesluit omdat die mense weier om dit wat in hul land gebeur het te aanvaar.  Na 30 jaar van Sahria wette onder Bashir, het die Christene die oorgangsregering van 2019 verwelkom.  Groter godsdiens vryheid is toegelaat.  Daar word gevrees dat dit onder Burhan gestaak sal word.  Bid vir die beskerming van ons broers en susters.  Bid dat baie Moslems die Ware Vrede in hierdie gevaarlike en onseker tye sal vind.  www.tr.im/wc44