Pakistan


Enige iemand wat iets negatiefs teen die Quran of Mohammed sê kan onder die berugte godslasteringswette aangekla word. Moslems misbruik gereeld hierdie godslasteringswette om Christene wat jare onskuldig in die tronk sit se eiendom te steel.  In ‘n ongekende hofuitspraak in Pakistan is borgtog vir twee Christen verpleegsters toegestaan.  Die uitspraak is vir 2 maande geheim gehou om Islamitiese reaksie te verhoed.  Bid vir ons broers en susters wat onder vervolging ly.  Bid dat baie Moslems, wat gereeld hierdie blatante onreg sien, na die Waarheid sal soek.  www.tr.im/wc48